Skip to product information
1 of 10

The Story Station

Die lewe is ’n halwe roman - S.P. Benjamin (First edition)

Die lewe is ’n halwe roman - S.P. Benjamin (First edition)

Regular price R 85.00 ZAR
Regular price Sale price R 85.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Tien kortverhale waarin die rou werklikheid van ’n plakkerskamp, Happy Valley, verwoord word: ’n vrou wat geboorte skenk op straat soos ’n wegloperhond; ’n man wat met ’n dooie pyp tussen sy tande deur die reën aangestap kom; ’n seun wat smiddae in die begraafplaas rondspeel; ’n velhonger vrou wat haar vergryp aan die klam hitte van ’n hoender in haar skoot.

Uiteindelik is dít wat agter die eenvoud van sinkplaatskuilings lê: eensaamheid. Gebrokenheid. Daarom die soeke na gemeensaamheid; na troos, na die nabyheid van iemand, ’n lyf, ’n stem.

Die lewe is ’n halwe roman bied ’n deurleefde blik op die ervarings en drome wat in ’n ontredderde bruin gemeenskap broei. 

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.2cm; W: 13.6cm; H: 0.5cm

Weight

0.15 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details