Skip to product information
1 of 7

The Story Station

Die jogger - André P. Brink (First edition)

Die jogger - André P. Brink (First edition)

Regular price R 99.00 ZAR
Regular price Sale price R 99.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Het die Afrikaner, soos die swartrenoster, ’n bedreigde spesie geword? Agesonder in ’n inrigting en geteister deur die spoke uit sy verlede, is dít die vraag waarvoor Kilian, gewese kolonel in die Veiligheidspolisie, te staan kom. Die stelsel wat hom moontlik gemaak het, het in duie gestort en die mense van wie hy sy opdragte (en eretoekennings) gekry het, maak asof die verlede nooit bestaan het nie. In ’n laaste verklaring aan ’n afwesige Minister moet Kilian van nuuts af antwoorde soek op die uiterste vrae in die mens se gemoed: Waar kom ek vandaan? Waarnatoe wil ek? Waaraan is ek lojaal? En kom ’n mens ooit los van verraad in al sy vorme - ouer teenoor kind, enkeling teenoor geskiedenis, maghebber teenoor slagoffer? Uiteindelik word hy gedryf deur die nood om sy storie te vertel aan iemand wat sal luister, iemand wat sal verstaan. Maar hierdie nood staan in reliëf teenoor dié van soveel ander wie se tonge deur die geskiedenis afgeneem is. Die jogger belig donktertes in die menslike gees wat eers begin waar die Waarheidskommissie ophou. 

In die jare sestig is André P. Brink deur Rob Antonissen uitgewys as die sterkste dramaturg van sy generasie. Sedert die jare sewentig het hy hom egter volledig op die roman toegespits. Nou, twintig jaar later, bevestig Die jogger ’n verrassende en merkwaardige terugkeer na die teater. 

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.1cm; W: 13.7cm; H: 0.5cm

Weight

0.12 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details