Die jaar toe my ma begin sing het - Engemi Ferreira
Die jaar toe my ma begin sing het - Engemi Ferreira
Hierdie eerstelingnovelle van Engemi Ferreira sal die lesers daarvan op 'n verskeidenheid maniere boei. Dit vertel 'n raaiselverhaal met 'n moeilik-voorspelbare ontknoping, fyn verberg in 'n netwerk van geheimsinnige gegewens wat deur verskillende spreekstemme, vanuit verskillende perspektiewe, aangebied word. Hierdie stemme bou egter ook, in besonderhede ná besonderhede, aan die beeld van 'n besonderse sterk karakter: "Ma". Dit is die stemme van haar kinders wat vertel van die ingrypende, lotsbepalende invloede wat sy op haar hele gesin uitgeoefen het. So word die novelle ook 'n klein gesinsgeskiedenis, waarin die waardes van lojaliteit wat deur familiewerwantskappe tot stand kom. Dit is 'n verhaal van buitengewone dinge: 'n sonderlinge gesin en 'n sonderlinge gebeurtenis—oorstof vir 'n goeie storie. Maar tog word algaande waarhede van waarde vir elke mens daarin aan die orde gestel. So word die boek dan ook deel van die "wysheidsliteratuur" of "wel-lewenskuns": deur elke kind se weergawes van die moeder se ligte lewenswysheid, haar essensieel religieuse belewenis van haar lot, haar dankbare vreugde aan die skoonheid, selfs in die bitterste ongeluk.
Om op kunstige wyse al hierdie sake saam te laat vloei in één stromende beweging, getuig van 'n onmiskenbare kreatiewe vermoë, en 'n beduidende belofte vir die toekoms.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
21cm; W: 14cm; H: 1cm
Weight
Weight
0.2 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.
View full details