Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Die hol mense - Shanie Joubert (First edition; rare)

Die hol mense - Shanie Joubert (First edition; rare)

Regular price R 99.00 ZAR
Regular price Sale price R 99.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Rondom haar sien Ilse net hol mense, wie se bestaan leeg en nutteloos is en wat bloot van dag tot dag voortploeter. Te midde van hierdie warboel probeer sy vir haar ’n geordende bestaan skep, maar dit is nie maklik nie.

Wanneer sy agterkom dat haar man ’n verhouding met ’n vriendin van haar het, probeer sy selfmoord pleeg. Haar poging misluk, maar haar lewe kry weer sin wanneer sy verlief raak op die sielkundige wat haar behandel.

Ilse se soeke na ’n betekenisvolle bestaan vorm die kern van die roman. Verskeie ander karakters se verhoudings en hunkerings dien as inkleding en agtergrond vir Ilse se verhaal. Haar man, die egoïstiese Ray, hardloop agter al wat mooi meisie is aan. Cleo, wie se huwelik haar verveel, soek opwinding in ’n verhouding met Ray. Lomon, die sielkundige, vind Ilse interessanter as sy eie vrou.

Die wisselwerking tussen al hierdie karakters vorm ’n boeiende liefdesintrige. Die skryfster ontgin die tema van goed en kwaad, soos dit in die onderskeie liefdesverhoudings na vore kom, op ’n oorspronklike, verrassende manier.
Die hol mense bied ’n insig in die menslike psige, en niemand wat in mense belangstel, moet dit misloop nie.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 22cm; W: 14cm; H: 1cm

Weight

0.25 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details