Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Die geel kafee - Koos Kombuis

Die geel kafee - Koos Kombuis

Regular price R 99.00 ZAR
Regular price Sale price R 99.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Koos Kombuis - die man met die bandana, die kitaar en die hartseerstem is ook die digter André Letoit.

Die geel kafee is sy tweede digbundel en is by die eerste druk beskou as ’n "Tagtiger-manifes" al het André Letoit intertyd ontken dat so ’n beweging in die letterkunde bestaan.

Toe hy vir die eerste keer "weer hierdie ou poems ... deurlees," skryf hy in sy voorwoord by die tweede druk, het twee dinge hom opgeval: hoe hy al hoe nader aan sy loopbaan as ’n liriekskrywer beweeg het en hoe Eurosentries die digbundel was. "Maar julle moet onthou: Met die publikasie van Die geel kafee was die nuwe Suid-Afrika nog net ’n pypdroom en die Europese tradisie - soos ook deur die Sestigers gebruik - was ons medium van protes." En, voeg hy by: ... "dalk, wie weet, dien dit as inspirasie vir jong digters en skrywers vandag."


Condition

As new (AN): I'm hardly noticeably used and could be new. Some of my pages could be yellowed due to age but I am otherwise clean and flawless.

Dimensions

L: 21cm; W: 14cm; H: 1cm

Weight

0.2 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details