Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Die einde van die wêreld en hoe om dit te oorleef - Johannes Bertus de Villiers (First edition)

Die einde van die wêreld en hoe om dit te oorleef - Johannes Bertus de Villiers (First edition)

Regular price R 120.00 ZAR
Regular price Sale price R 120.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

WAT SAL DIE LAASTE SPYKER IN DIE MENS DOM SE DOODSKIS WEES?

Ruimterotse wat die aarde tref, supervulkane wat vastelande verwoes, vyandige wesens van ander planete, megatsoenami’s, zombies of sonsstorms… Hoe sal die aarde tot sy einde kom? Joernalis Johannes Bertus de Villiers ondersoek die voorspellings van waarsêers van Nostradamus tot Siener van Rensburg, en gesels met wetenskaplikes, sterrekykers en oorlewingskenners.

In die proses vind hy uit waarom ryk Europeërs skuilplek in die hooglande van Lesotho soek en miljoenêrs ondergrondse bunkers propvol blikkieskos het.

Die groot vraag is: Wat sal jy doen wanneer jy hoor die wêreld gaan binnekort eindig?

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.4cm; W: 13.8cm; H: 1.4cm

Weight

0.2 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details