Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Die eerste lewe van Colet - Etienne Leroux

Die eerste lewe van Colet - Etienne Leroux

Regular price R 99.00 ZAR
Regular price Sale price R 99.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Etienne Leroux is vandag ’n beroemde skrywer. In die literêre wêreld geniet hy internasionale aansien en wanneer daar ’n nuwe werk uit sy pen verskyn, is dit oombliklik groot nuus. Die eerste lewe van Colet was die eerste roman waarmee hy sy debuut in die harde wêreld van die letterkunde gemaak het. Maar reeds in hierdie vroeë werk het hy hom onderskei as ’n buitengewone knap skrywer, ’n kunstenaar wat die krag van sy suggestie ken en met ’n  besliste boodskap besiel is. 

"Hoekom dreun die see so?" vra Colet heel in die begin van hierdie roman aan die bruin vrou wat hom oppas. 

"Dis die gehuil van verlore siele," antwoord sy onder meer. En daar begin dit: die baie waaroms wat hom pynig en verwar en aftakel...totdat hy nie meer vra "hoekom" nie, net weet: ék is en die lewe is en dis alles ’n wildernis."

Leroux het nou al groot hoogtes bereik. Hy is bewus van die gebreke in sy vroeëre werk. Nogtans is dit boeiend om die eerste roman van hierdie fenominale skrywer te lees, want daarin vind mens die varsheid wat so kenmerkend is van goeie kunstenaars se eerste werke.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 22cm; W: 14.3cm; H: 1.6cm

Weight

0.33 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details