Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Die dag toe ek my hare losgemaak het - Willemien Brümmer (First edition)

Die dag toe ek my hare losgemaak het - Willemien Brümmer (First edition)

Regular price R 119.00 ZAR
Regular price Sale price R 119.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

As sy haar ouma moes teken, sou sy seker vlieg, of dryf in ’n massablou waterverf. Nie die soort vrou op wie jy jou vinger kan lê sonder dat sy wegglip onder jou aanraking nie; nie iemand op wie jy noodwendig kon reken nie. Seker dáárom dat sy partykeer half skaam is oor haar tweede naam. Die Ragel verswyg sy omdat sy bang is dit sal wel iets oor haar verklap - iets wat sy self nog nie verstaan nie.

Hierdie kortverhale beeld op treffende en insiggewende wyse Mia Ragel Albertyn se grootwordervarings uit - in Kaapstad en op die familieplaas buite Ladismith, van twaalfjarige kind  tot ’n jong moeder. Voorop staan telkens die komplekse verhoudings binne die familie: met haar ma, haar pa, en soos sy ouer word, met mans. Die verhale weerspieël haar vrese en innerlike weerloosheid teenoor ’n veels te robuuste, byna bedreigende buitewêreld, haar seksuele ontwaking en haar pogings om ’n sinvolleen tegelyk bevrydende verhouding met iemand te hê. Onderliggend is die helende krag van "storie"en verbeelding in Mia en haar pa se lewe: dit is ook haar redding uit die erflas van depressie.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.3cm; W: 13.6cm; H: 1.1cm

Weight

0.2 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details