Die chacma-ekspedisie: Heling pleks van verdeling - Marius Ackermann (First edition)
Die chacma-ekspedisie: Heling pleks van verdeling - Marius Ackermann (First edition)
In die dorpie Kwenang (voorheen De la Rey) is korrupsie, wanbestuur en anargie aan die orde van die dag en is die vraag op die vooraand van die burgemeestersverkiesing of daar hoegenaamd ’n Moses is wat die dorp uit hul politieke verknorsing kan lei. Aan die ander kant van die rivier, teen Schurweberg se klipkoppies, sit gerespekteerde leierbobbejaan Grootraad Makedaan en tob oor die onregverdigheid van die "groot split": die dag toe die regoplopers hulle rug op die handeviervoeters gedraai het. Is dit dan nie Bo'jaan se roeping om aan die Kwenang se komende burgemeestersverkiesing deel te neem, en só ’n bedeling van heling pleks van verdeling in te lui nie?
Terwyl ’n bobbejaan in die noorde tot burgemeester verkies word, is ’n gesiene emeritusprofessor en primaatnavorser, ’n bekende Britse fotograaf en ’n lenige Boereblondine na die Magaliesberg onderweg as deel van die Chacma-ekspedisie: ’n Brits-befondste ondersoek na pratende lede van die spesie Papio ursinus. Toeval? Of die hand van die noodlot?
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
21cm; W: 13cm; H: 1cm
Weight
Weight
0.19 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.