Skip to product information
NaN of -Infinity

The Story Station

Die beste van kookkuns in Suid-Africa - Wilfried Kniedel

Die beste van kookkuns in Suid-Africa - Wilfried Kniedel

Regular price R 249.00 ZAR
Regular price Sale price R 249.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Die beste van Kookkuns is 'n voortreflike versameling van 250 resepte wat die beste uit die internasionale kookkuns in die Suid-Afrikaanse idioom vertolk, en ons eie tradisionele geregte op 'n opwindende nuwe manier benader.

In hierdie pragtige boek word plaaslike bestanddele gebruik om die heerlikste geregte te skep wat die kans van nouvelle cuisine met die informele Suid-Afrikaanse lewe kombineer. Verskeie van die geregte word volgens die cuisine minceur-kookwys berei en hierdie geregte word met 'n spesiale simbool (CM) aangedui.

Die skrywer se besonder elegante manier waarop hy sy geregte voorlê, word treffend weerspieël deur die meer as 170 volkleurfoto's wat lesers sal inspireer om die kookkuns met groter skeppende entoesiasme te benader, sodat dit altyd aantreklik lyk en heerlik smaak.

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

L: 22.2cm; W: 18.6cm; H: 1.8cm

1 kg

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details