Die ambassadeur - André P. Brink
Die ambassadeur - André P. Brink
"Die liefde is ’n soort verwildering, omdat dit mens blootstel voor die chaos in jou eie hart": dit is die ervaring van Ambassadeur Paul van Heerden wanneer hy in Parys betrokke raak in ’n verhouding met ’n meisietjie "van losse sedes" — ’n verhouding waarin hy algaande alles van hom moet afstroop wat vroeër waardevol was: die aansien van sy amp, die agting van ander mense, sy huwelik, die vertroue van sy dogter, die geloof in sy land, in sy eie onvervangbaarheid en in God. Dit word ’n stryd om menslike vryheid, ’n worsteling met die probleem van die sonde, en uiteindelik ’n keuse tussen hemel en hel.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.8cm; W: 14.2cm; H: 1.7cm
Weight
Weight
0.45 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.