The Story Station
Die Afrikaner Broederbond: Belewinge van die binnekant - Nico Smith
Die Afrikaner Broederbond: Belewinge van die binnekant - Nico Smith
Couldn't load pickup availability
'n Dompas en 'n vrypas
Twee pasmaats wat hand aan hand deur die apartheidsgeskiedenis van Suid-Afrika loop. Die onderdrukking van die swartes aan die een kant, aan die ander kant die mag van die Afrikaner, gerugsteun deur die Afrikaner-Broederbond, 'n geheime organisasie wat die Afrikaner 'n vry pas gegee het om gekleurde mense hulle fundamentele menseregte te ontneem – en dit danksy die NG Kerk Bybels gefundeer het.
Vir die eerste keer praat 'n voormalige lid van die Afrikaner-Broederbond uit. Nie om die goeie werk van die organisasie weer eens te beklemtoon nie, maar om te onthul wat so lank vir die res van die volk geheim gehou is.
Hy vertel van die greep wat die Afrikaner-Broederbond op die regering gehad het, die greep van die regering op die Broederbond, die greep van die NG Kerk op die Bond, op die regering ...
Nico Smith, oud-NG predikant, oud-professor in Sendingwetenskap, oud-sendingsekretaris, oud-Afrikaner-Broederbond-lid en uiteindelik 'uitgeweke' predikant in die swart woonbuurt Mamelodi, vertel van die ongekende mag van die Afrikaner-Broederbond in die swart apartheidsjare.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
19.8cm; W: 12.8cm; H: 1.8cm
Weight
Weight
0.26 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share





