Deur die oog van ’n naald - Mathews Phosa (First edition)
Deur die oog van ’n naald - Mathews Phosa (First edition)
"Dit bly vir my ironies - en soms was dit vir my pynlik ongemaklik - dat ek selfs in die moeilikste dae in Afrikaans gedig het, en my diepste pyn daarin verwoord het."
So skryf Mathews Phosa, spreker van nege tale, oor die taal waarin hy sy skoolopvoeding ontvang het, en wat hy as "n soort moedertaal in sy lewe beskou.
Sy digkuns is gelukkig nooit gesien as 'n manier om "die taal van die onderdrukker" polities te probeer maak nie. Poësie het 'n manier om deur ideologiese versperrings te breek en harte te raak. "Vandag is Afrikaans saam met die ander inheemse tale bevry, en die digter doen 'n beroep: "Kom ons oefen ons tong los, sodat ons deur ons pragtige, rou, ritmiese tale die wonde van die verlede kan help genees."
Vanweë sy druk politiese program bestempel Mathews Phosa homself deesdae as 'n "sigaretdoos- en notulepapierdigter." Agter op 'n sigaretdoos staan gekrabbel: "n Mens is nie die ander man se enslavemente nie ... apartheid moet stop vir almal ... wit apartheid is so sleg soos swart apartheid."
Sy gedigte is 'n snelskryf waardeur diep verskuilde gevoelens tot uiting kom: vernedering, woede, verset, triomf, en uiteindelik verootmoediging in gebed.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L:21.8cm; W: 14cm; H: 1.2cm
Weight
Weight
0.23 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.
View full details