Skip to product information
1 of 6

The Story Station

Brug van die esels - Dalene Matthee (First edition)

Brug van die esels - Dalene Matthee (First edition)

Regular price R 140.00 ZAR
Regular price Sale price R 140.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Sy skud die geld oop die bed uit. Dis pakke R20-note wat vasgemaak is met rekke. En die geld is nie gelukkig nie, want die rekke is te styf om hulle. Een vir een trek sy die rekke af en laat die note op die bed val en bly word. Loskom om asem te haal. Uit elke groot pak van tien pakkies van tien note elk wat met skuifspelde vasgemaak is. R2 000 uit elke pak. Veertig pakke. 

Dis die hele bed vol. Die hele kamer. Die hele gebou. Dis by die venster uit tot in die straat. Dis alles wat in die slapende winkels is, dis in die motors wat verbyry. Dis in die huise. In die mense se klere, in hulle kos, in hulle matte, stoele, tafels. In alles. Oor alles.

Daar's ’n krag in haar kamer wat sterker is as enigiets wat sy ken. Dit maak haar bang. Dit maak haar bly. Die geld op die bed is splinters van die magtigste mag op aarde; ’n mag wat bo haar verstand is. ’n Mag wat in oorvloed kan gee en sonder genade kan vat.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 22cm; W: 14.3cm; H: 2cm

Weight

0.48 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details