Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Bonga - Elsa Joubert

Bonga - Elsa Joubert

Regular price R 39.00 ZAR
Regular price Sale price R 39.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Bonga - is dit die verhaal van ’n jong man wat nie sy "plek" geken het nie en daarna moes sterf, en ’n hele gemeenskap saam met hom? 

Is dit die verhaal van Inacia Maria se liefde vir ’n man en vir ’n wêreld wat eintlik vreemd was aan haar, ’n liefde wat uiteindelik tot die vernietiging van daardie wêreld moes lei?

Is dit die verhaal van luitenant Vas d'Areujo - en alles waarvan hy die simbool is - wat homself in ’n fort verskans het en hulle wat "anders" was as hy, niks gegun het nie?

Kan Bonga gesien word as ’n skerp, skokkende aanklag teen ’n bepaalde opvatting van beskawing, wat die kiem van ondergang in hom dra? 

Allerlei elemente is hier aanwesig, saam met alles wat aan Elsa Joubert se werk ’n besondere plek in ons romanliteratuur gee. Dit is ’n verhaal waar elke klein gebeurtenis daar die flikkering is van wat onder die oppervlak lê, wat dieper gaan as net die feitelike en wat die diepste nisse van die mensegees belig.

Condition

Fair (F): I may show some wear and tear but all my text pages and illustrations are present. Some non-essential pages may be missing, or my binding, jacket, or cover may be worn. I may not be much to look at, but I am still readable.

Dimensions

L: 21cm; W: 13.6cm; H: 1.2cm

Weight

0.2 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details