Skip to product information
1 of 7

The Story Station

Bloedhond van die woestyn - Louis L'Amour

Bloedhond van die woestyn - Louis L'Amour

Regular price R 75.00 ZAR
Regular price Sale price R 75.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Net buite die deur van die stal gaan Finn McGraw staan. Sy oë beweeg stadig deur die leë strate, oor die leë skoorstene van Sentinel terwyl iets soos paniek in hom begin saampak. Gister nog, gisteraand nog, was Sentinel 'n lewendige dorp, sy strate vol mense en perde, rook in sy skoorstene.

Hy begin stadig stap, in die rigting van die kroeg.

Die vertrek is leeg. Kaarte lê argeloos oor die tafel gesprei. Die rakke is vol drankbottels, dobbelmunte op die toonbank. Hy stap vinnig uit, 'n gevoel van onheil swaar in hom. Hy storm tot in die straat en hy skree, sy stem word leeg na hom teruggegooi.

Hy hardloop wildweg vorentoe. Die smidswinkel, die huurstal, die leerlooiery, die winkel, die tronk - alles is verlate. Hy is alleen, vreeswekkend alleen in 'n dooie dorp wat gisteraand nog geleef het! Finn McGraw gaan uitasem staan, sweet brand in sy oë. Wat het gebeur? Het hy, soos Rip van Winkel, twintig jaar geslaap?

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 17.8cm; W: 11.5cm; H: 0.6cm

Weight

0.1 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details