Bidsprinkaan - André P. Brink
Bidsprinkaan - André P. Brink
Dokumente vermeld dat Kupido Kakkerlak omstreeks 1760 tot 1825 geleef het.
Maar Kupido is nie gebore nie, ’n arend het hom gebring. En in daardie tyd het ’n bidsprinkaan verskyn: ’n teken van die gode. Wonderwerke het soos optelgoed op die aarde rondgelê.
In die aardsheid van Afrika en die eeue oue sfeer van magiesheid en drome, geweld en hartstog laat Kupido hom ken as drinker, bakleier, minnaar, leuenaar – en die eerste Khoi wat as sendeling aan die Kaap die Goeie Hoop georden is. Die raaisel van ’n mens se lewe word ten beste deur die verbeelding benader.
’n Glansende roman, geslyp op humor en pynlike verlies, diepgaande vertwyfeling en geloof.
“En voor jou uit, hoog bo, lê die blink sterstreep om vir jou pad te wys. Soontoe. Soóntoe.”
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 22.2cm; W: 15.1cm; H: 1.4cm
Weight
Weight
0.42 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.