Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Ateljee van glas - Marlise Joubert

Ateljee van glas - Marlise Joubert

Regular price R 99.00 ZAR
Regular price Sale price R 99.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

In die nag was die rotse toe onder water en ek het gedink dat iets verskriklik hier gebeur het. ... Ek het mense in die verte en bokant die water se gedruis hoor roep.

Maar wanneer Camille/Milla haar geheue verloor, keer sy telkens terug na die grond waarin sy verborge voel. Dit moet die begin wees, totdat iets anders haar spoor verder neem. "Kyk na my," sê sy vir die beeldhouer, "vandag is ek tog heel. Wanneer ek jou sien, word my hart wit soos die melk van koeie as hulle soggens gemelk word. Ek het jou lief. En daarom moet jy uit die blok marmer een groot kraal maak."

Ná vyf digbundels en die romans Klipkus (1978) en Oranje Meraai (1996) voer Joubert haar liriese taalgebruik en sterk visuele ingesteldheid tot ’n hoogtepunt: " ... want my reis begin met ’n geheue van die son".

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 22.2cm; W: 15cm; H: 1cm

Weight

0.27 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details