Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Anton Rupert: ’n Lewensverhaal - Ebbe Dommisse met die samewerking van Willie Esterhuyse (First edition, 2nd print)

Anton Rupert: ’n Lewensverhaal - Ebbe Dommisse met die samewerking van Willie Esterhuyse (First edition, 2nd print)

Regular price R 155.00 ZAR
Regular price Sale price R 155.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Die merkwaardige lewensverhaal van die Suid-Afrikaanse magnaat en weldoener dr. Anton Rupert word hier vir die eerste keer volledig en sonder doekies omdraai vertel. 

Dit is die verhaal van ’n seun uit die Karoo wat in die Depressie grootgeword het. Hy het nie, soos Harry Oppenheimer, ryk geërf of sy miljoene uit mynbou gemaak nie. Sy Rembrandt Groep was vervaardigers wat wêreldbekend geword het met handelsmerke soos Cartier, Dunhill, Rothmans and Montblanc. Binne enkele dekades is ’n familiedinastie opgebou wat die Ruperts, naas die Oppenheimers, die rykste familie in Afrika gemaak het. 

Maar Rupert is gedryf deur veel meer as die vergaar van rykdom. Lewenslank glo hy in deelgenootskap en saambestaan en leef dit uit; gevolglik bots hy telkens met die politieke leiers van die dag. Hy bevorder ook die kunste, kultuur- en natuurbewaring en begin oorgrensparke, ’n internasionale vernuwing wat vandag nog nuus maak.

Dié besielende boek, wat put uit die omvangryke navorsing en vele gesprekke met Rupert, sy familie en mense oor die hele wêreld wat hom goed ken, sal wye belangstelling wek.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 22.2cm; W: 15.9cm; H: 4.4cm

Weight

1.08 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details