Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Anderkant die stilte - André P. Brink (First edition)

Anderkant die stilte - André P. Brink (First edition)

Regular price R 145.00 ZAR
Regular price Sale price R 145.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

As klein kindjie in Bremen het Hanna X al begin droom oor wat anderkant die stilte lê, waar die wind vandaan kom en palmbome wuif in die son. Haar kans om te ontvlug uit jare van mishandeling as weeskind en diensmeisie, kom wanneer die owerhede in Berlyn in die vroeë jare van die twintigste eeu begin om meisies te werf om in Duits-Suidwes-Afrika die manlike koloniste se behoefte aan vroue te verlig. As sy dit waag om haar te verset teen die attentses van ’n Duitse offisier op die trein tussen Swakopmund en Windhoek, word sy op onmenslike wyse gestraf en beland sy in ’n lugubere gebou diep in die woestyn. Dié plek is Frauenstein, “gevangenis, malhuis, bordel, armtehuis, dodehuis, uitwas van die hel; maar ook toevlugsoord, skuiling, laaste stasie”. Uit hierdie bestaan van lewende dood word sy geskok wanneer die enigste mens met wie sy enige aanraking het, die jong meisie Katja, bedreig word met verkragting. Dit is dan dat Hanna X in opstand kom om die volle mag en geweld van die Duitse Ryk aan te pak en daarmee haar en Katja se menswaardigheid en vroulikheid te bevestig. Hul apokaliptiese trek deur die woestyn word ook ’n reis deur die verborge streke van die gees en ’n openbaring van die dieper betekenis van lyding, wraak, vergifnis, medelye, liefde en lojaliteit.

Anderkant die stilte, die skrywer se twintigste roman in Afrikaans, is ’n meesleurende, ongewone verhaal. Dit verteenwoordig ’n radikale verskuiwing in André P. Brink se skryfwerk.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 23cm; W: 12.5cm; H: 2.4cm

Weight

0.6 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details