The Story Station
All-bran vir die siel - Susan Coetzer
All-bran vir die siel - Susan Coetzer
Couldn't load pickup availability
Moedeloos? Mismoedig? Moeg?
Amper asof jy hardlywig is?
Gééstelik hardlywig?
Dan kort jy vesel...
soos in all-bran vir die siel!
Dié boek het aangrypende vertellings uit SUSAN COETZER se eie lewe en die lesse wat sy (soms op die harde manier) moes leer. Vertrek saam met haar op ’n journey om ook jou eentonige lewe te verander tot iets betekenisvol!
JA, dit beteken dat jy iets moet dóén, en NEE, jy kan dit vir seker nie op jou eie regkry nie. Jy kan dit net doen as jy aan die voete van die Here gaan sit en fyn luister na sy stem. Só sal jy, saam met Hom, in 12 STAPPE geestelik gedetoks wees!
En om die nuwe veselryke dieet meer verteerbaar te maak, is daar by elke stap ’n OM TE DOEN waar jy aktief kan deelneem aan die Nuwe Plan vir jou lewe.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
20.8cm; W: 14.9cm; H: 0.8cm
Weight
Weight
0.24 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share





