Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Agter die stuur: Gids vir motoriste in Suider-Afrika - Mike Boyle (First edition)

Agter die stuur: Gids vir motoriste in Suider-Afrika - Mike Boyle (First edition)

Regular price R 75.00 ZAR
Regular price Sale price R 75.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Agter die stuur is ’n omvattende handleiding vir almal wat ernstig is oor motorbestuur - hetsy leerling of ervare motorbestuurders. Dit bevat stapsgewyse instruksies vir basiese en gevorderde tegnieke in motorbestuur en ’n volledige bespreking van die bestuurstoets. Ervare motoriste sal baat vind by die riglyne oor optrede in alle verkeersituasies en die magdom wenke wat dwarsdeur die boek verskaf word.

Agter die stuur is gegrond op Mike Bolye se ervaring van twintig jaar in die professionele opleiding van motorbestuurders - plaaslik en oorsee. Hy was die eienaar van motorbestuurskole in Engeland en Noord-Ierland voordat hy ’n bestuurskool in Kaapstad begin het. Hy is ’n lid van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Gevorderde Motoriste en ook die Wes-Kaaplandse tak van die S.A.I.D.I, die amptelike instituut vir instruktuers van motorbestuurders. 

Die boek is ook in Engels beskikbaar onder die title The Complete Driver.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 22.7cm; W: 15.5cm; H: 1.6cm

Weight

0.5 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details