Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Abjater wat so lag - Wilma Stockenström (First edition)

Abjater wat so lag - Wilma Stockenström (First edition)

Regular price R 349.00 ZAR
Regular price Sale price R 349.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

“Miskien het ek met die dood getrou, kom dit by my op... maar nou raak ek sat vir hom. Hy bly my pal op besoek. Hy bring net woeligheid. Hy skryf vir my voor wanneer ek dit of dat mog doen en ek raak uitgeput van met hom saamleef want endkry is min. Ek en hy het al hoeveel baie mense vir die graf reggemaak. Ek en hy het vrugbaar saamgeleef, bitter baie jare nou al en nou moet hy ’n ander vrou soek.”

So peins die verteller in hierdie merkwaardige roman van Wilma Stockenström aan die einde van ’n lewe waarin sy, soos sy elders sê, “by die dood ingeboek” was. Met hierdie fenomenale kragtoer, ’n vertelling in die eerste persoon sonder enige dialoog of hoofstukke, waarin selfs die naam van die verteller nie vermeld word nie, bring Wilma Stockenström opnuut ’n vernuwing in haar werk en demonstreer sy weer eens hoe sy met elke roman ’n heeltemal nuwe rigting inslaan.

Abjater wat so lag is Wilma Stockenström se vyfde prosawerk en sal vanself sy plek inneem in die ry van belangrike Afrikaanse boeke.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

21.8cm; W: 14.3cm; H: 1.2cm

Weight

0.26 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details