100 - M.E.R. (First edition)
100 - M.E.R. (First edition)
Wat kan ’n mens vir die wêreld om jou, vir die lewe, vir jou medemens beteken as jy ’n eeu tot jou beskikking het? Of miskien is tyd nie só belangrik nie.
Is ’n mens nie wat jy is en wie jy is ongeag die jare oor jou nie?
M.E. Rothmann het op mense, hoe lank of hoe kort hulle haar geken het, ’n onmiddellike en ’n onuitwisbare, dikwels vormende indruk gemaak.
Wie was sy, hóé was sy—hierdie vrou wat wel ’n eeu tot haar beskikking had, maar dikwels net ’n oomblik, één gesprek, één standpunt hoef te gee het om die wêreld vir haar medemens ’n bietjie anders, ’n bietjie beter te maak?
In hierdie bundel vertel twaalf mense uit hul herinneringe aan haar—en deur hul vertelling kom daar ’n beeld van ’n vrou na vore wat nie net vir diegene wat haar persoonlik ken, tot versterking is nie, maar ook vir almal wat deur die geskrewe woord met haar kennis maak.
Condition
Condition
Fair (F): I may show some wear and tear but all my text pages and illustrations are present. Some non-essential pages may be missing, or my binding, jacket, or cover may be worn. I may not be much to look at, but I am still readable.
Dimensions
Dimensions
L: 22cm; W: 14cm; H: 1cm
Weight
Weight
0.5 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.